Vir die mense
Deur die mense

Braai Doos

BELANGRIK

  • Wanneer jou bestelling ontvang is sal jy 'n epos met 'n faktuur ontvang waarop die bankinligting is.
  • Bestellings sal slegs verwerk word wanneer bewys van betaling ontvang is en sal binne 7 dae versend word.



 

Om 'n BraaiDoos te bestel:


  • Vul asb die vorm hier langaan in
  • Sluit asb in hoeveel jy wil bestel en jou adres.
  • Versendingskostes:
  • POSTNET na POSTNET: R99 per BraaiDoos
  • Kourier koste: Hang af van waarheen gekoerier word en hoeveel bokse. Gemiddelde koste vir tot 4 bokse enige plek in die land is R140. 
  • Afhaal:
  • BraaiDose kan by Pretoria en Krugersdorp kantore afgehaal word.